Kersdiens 25 Desember 2020
Bespreking

Om seker te maak ons hou by die Covid-19 regulasies van nie meer as 100 persone by 'n erediens nie, is daar twee Kersdienste op Koedoeskop: 08:00 & 09:30. Vul asb hierdie vorm in om vir jou en jou gesin te bespreek vir een van die twee dienste.

Die 08:00 diens is ongelukkig reeds vol bespreek.

Daar is nog heelwat plek by ons 09:30 diens!

arrow&v
arrow&v