By Gemeenskapskerk Koedoeskop glo ons dat die kalender van die Kerk die Here se program vir ons gemeente is vir die jaar. Dit is hier waar ons bewus word van elke geleenthede wat ons het om die Here te dien in 2022. 

Laai gerus 2022 se kalender in PDF formaat af om uit te druk of op die rekenaar te stoor.